Ons

Almal was iewers of is iewers… vroeger was dit in die berge of by die see of oorsee… nou is dit facebook en twitter en www en instagram etcetera etcetera.  Nou is ons ôk hier!  Geen idee wat dit gaan word, of moet word, maar vrolik sal dit wees!