Die lewe is ‘n negosiewinkel
Kom in, stap stadig, kyk en verwonder jou… jy kom vir iets en word verras deur iets anders. Ons leef ons lewens en jy joune… ons hoop jy sien wat ons sien of ‘n beter variasie daarvan. Waarom moet je ergens komen? Onderweg zijn is genoeg!
Lekker saamstap!!