Die vlinder vlinder tussen wind en blom – sy eerste of sy laaste dag?
– m –
onbewus van tyd se stap?
Dalk verloor gravitasie sy krag
en kan ons ook vrolik vlinder
as tyd se mag ons nie meer hinder
Hier is ons ôk ~ Hier zijn wij ook ~ Thina silapha ~ Here we are