“Hierdie gomlastiekkalant
– A.G. Visser –
met ‘n stert aan elke kant,
met sy turfvel kaal en skurf,
met sy langslang van ‘n slurf,
is die
Olie-
rolie-
polie-
katjie-
poetjie-
olifant!”
Hier is ons ôk ~ Hier zijn wij ook ~ Thina silapha ~ Here we are
Hier is ons ôk ~ Hier zijn wij ook ~ Thina silapha ~ Here we are
“Hierdie gomlastiekkalant
– A.G. Visser –
met ‘n stert aan elke kant,
met sy turfvel kaal en skurf,
met sy langslang van ‘n slurf,
is die
Olie-
rolie-
polie-
katjie-
poetjie-
olifant!”