Elk nadeel heb z’n voordeel.
– Johan Cruijff –
Beter
Mens kan dalk nie die lewe beter maak nie
– m –
maar
mens kan die lewe beter leef!
Hinder
Mense wat niks doen,
– CJ Langenhoven –
doen nie niks nie:
Hulle hinder dié wat werk
Wat tel?
Nie alles wat tel, kan getel word nie,
en nie alles wat getel kan word, tel nie…
Quote Investigator: QI suggests crediting William Bruce Cameron instead of Albert Einstein. Cameron’s 1963 text “Informal Sociology: A Casual Introduction to Sociological Thinking” contained the following passage. Emphasis added to excerpts by QI: It would be nice if all of the data which sociologists require could be enumerated because then we could run them through IBM machines and draw charts as the economists do. However, not everything that can be counted counts, and not everything that counts can be counted.
alle sterre aan
Ik heb mijn raket
–van Erik van Os en Elle van Lieshout–
in de tuin gezet.
Een druk op de knop
we stijgen op.
Momentje maan,
ik kom eraan.
En ben ik eenmaal boven,
bovenop de maan,
Dan doe ik voor JOU
alle sterren aan.
Moment
Soms is die moment so GOED dat die eindpunt nie die fokus is nie…
– m –
New growth
After the devastation of a fire there is always new growth… let us try to remember that in the darker moments of life…
– m –
Gerigte blik
Dikwels moet jy kyk waar jy loop… met oë grondlangs gerig
– m –
Soms is dit broodnodig om jou kop op te lig…
en jou oë te rig op die berge.
daar is altyd…
Daar is altyd ‘n wêreld
– Stef Bos –
wat jy nog nie ken nie
Daar is altyd ‘n taal
wat ons nie verstaan
Een deel van jouself
waarvan jy vergeet het
Daar is altyd ‘n pad
wat jy nog kan gaan
Daar’s altyd ‘n lewe wat jy nog kan leef
Daar’s altyd ‘n grens om verby te beweeg
Simply majestic
Let us not underestimate the simple lines and shadows in our lives… it can be the building stones of something majestic.
– m –