Gerigte blik

Dikwels moet jy kyk waar jy loop… met oë grondlangs gerig
Soms is dit broodnodig om jou kop op te lig…
en jou oë te rig op die berge.

– m –