Daar is altyd ‘n wêreld
– Stef Bos –
wat jy nog nie ken nie
Daar is altyd ‘n taal
wat ons nie verstaan
Een deel van jouself
waarvan jy vergeet het
Daar is altyd ‘n pad
wat jy nog kan gaan
Daar’s altyd ‘n lewe wat jy nog kan leef
Daar’s altyd ‘n grens om verby te beweeg